Description
Ulrich Zwingli
‘n Klein seuntjie is in ’n Switerserse dorpie in diue Alpe gebore. Teen die einde van die van sy kort lewe het Ulrich Zwingli die godsdienstige lewe van sy tuisland en die wereld verander. Vandag nog oefen sy lewe en werke ’n invloed op talle mense uit.
Zwinli was passievol oor die Bybel. Hy was ’n man van gebed. Sy geloof het elke van sy lewe beinvloed:sy gesin ,kuns,musiek die politiek en oorlogvoering.
Dit was maar eers vir die laaste paar jaar van sy lewe wat hy n hervormer geword het. Hy het toe met sy verstand en sy pen vir die waarheid en geregtigheid geveg, hy het gestry sodat verlore siele die goeie nuus van Jesus Christus kon hoor. Op die ouderdom van sewe en veertig is hy as weermagkapelaan op die slagveld gedood. Tot sy laaste oomblik was dit de passie van sy lewe om na die siele van ander om te sien. As hervormer in Switserland, het Ulrich Zwinli die goeie stryd gestry.
Reviews
There are no reviews yet.