Description
Corrie ten Boom
As jy van stories hou oor avontuur , moed en geloof is hierdie een wat jy nie sal vergeet nie.
Corrie het daarvan gehou om mense te help. Maar gelukkige lewe in Holland is verpletter toe sy na ’n Nazi konsentrasiekamp toe gestuur is. Daar het sy ongelooflike swaarkry en straf belewe , maar gevind hoe die liefde van die Here haar in ondraaglike omstandighede deurgedra het.
Reviews
There are no reviews yet.