Description
Robert Moffat
Robert Moffat was n helder denker,maar ook vaardig met sy hande.Hy was sterk, prakties van aard en net die regte ou om naby te he as jy in die moeilikheid was. Daarnenewens was hy dapper en sy hart het gebrand om die nuus van die Here Jesus aan die mense van Afrika bring.
Te midde van die probleme met droogte, wilde diere en selfs die assegaaie van die mense wat hy wou help , het hy sy besondere geaardheid en gawes gebruik om die evangelie te versprei.
Met ’n dapper hart was hy ’n baanbreker om ’n werk in Afrika te begin wat vandag nog voortgaan.
Hy en sy vrou het die weg geopen vir David Livingstone om Africa toe te kom. By vergaderings in Brittanje het hulle hom met die toestande in daardie kontinent bekendgestel. David is later met hulle dogter , Mary getroud.
Reviews
There are no reviews yet.