Home / Other Languages / Afrikaans Christen Media / Kinder materiaal / Boeke vir kinders / Biografie boeke vir kinders / Die Vryheidsvegter Derick Bingham
Christian Books
R0.00 Cart
  • Home
  • Literature
  • Children Material
  • DVDs
  • Music
  • Apparel and Gifts
  • Other Languages
  • Gift Vouchers
Menu
  • Home
  • Literature
  • Children Material
  • DVDs
  • Music
  • Apparel and Gifts
  • Other Languages
  • Gift Vouchers

Die Vryheidsvegter Derick Bingham

KORT BESKRYWING

William Wilberforce die man wat hom beywer het om die slawe te bevry van slawerny.

payment gauranteed safe
Loading...
Die Vryheidsvegter

R138.00 R70.00

Related products

  • Sale! Tien seuns wat die wereld verander het

    Tien seuns wat die wereld verander het

    R138.00 R70.00
    Add to cart
  • Sale! Die Wedloop Voltooi

    Die Wedloop Voltooi John Keddie

    R138.00 R70.00
    Add to cart
  • Sale! Met die Swaard van die Gees

    Met die Swaard van die Gees Catherine Mackenzie

    R138.00 R70.00
    Add to cart
  • Sale! Tien seuns wat 'n verskil gemaak het

    Tien seuns wat ‘n verskil gemaak het Irene Howat

    R138.00 R70.00
    Add to cart
Categories: Biografie, Biografie boeke vir kinders, Boeke vir kinders, Gedrukte boeke, Kinder materiaal, Literatuur
Loading...
  • Description
  • Reviews (0)

Description

William Wilberforce

“Nee! Nee! Asseblief nie!” het die klein seuntjie gehuil. “Ek wil asseblief by my mamma bly. “

“Bly stil!” het die man geskree en sy ma hardhandig van hom af weggepluk.

Sy is na ’n platform toe geneem en dadelik te koop aangebied . Met ’n gebroke hart was die ma vir die res van haar lewe van haar seuntjie geskei…

Dit was die lot van duisende vroue en kinders voor die afskaffing van slawerny. Onder die baie mense wat die stryd aangeknoop het om vryheid en verlossing van die gruwelikhede van die slawehandel teweeg te bring,was daar een man watuitgestaan het,al het dit hom vyf eb veertig jaar geneem. Sy naam was William Wilberforce.

Wilberforce was ’n lid van die Britse parlement.Hy het nogtans die risiko geloop om as ’n dwaas gereken te word,omdat hy opgestaan het vir sy beginsels.Hy was ’n voorbeeld van ’n politikus wat standpunt ingeneem het vir wat reg ,eerder as vir dit wat gerieflik was.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Vryheidsvegter Derick Bingham” Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

WhatsApp chat