Home / Other Languages / Afrikaans Christen Media / Kinder materiaal / Boeke vir kinders / Biografie boeke vir kinders / Geen Berg te Hoog nie Myrna R Grant
Christian Books
R0.00 Cart
  • Home
  • Literature
  • Children Material
  • DVDs
  • Music
  • Apparel and Gifts
  • Other Languages
  • Gift Vouchers
Menu
  • Home
  • Literature
  • Children Material
  • DVDs
  • Music
  • Apparel and Gifts
  • Other Languages
  • Gift Vouchers

Geen Berg te Hoog nie Myrna R Grant

KORT BESKRYWING

Die vrou wat tydens die tweede wereld oorlog 100 kinders na veiligheid geneem het oor berge en deur riviere.

payment gauranteed safe
Loading...
Geen Berg te Hoog nie

R138.00 R70.00

Related products

  • Sale! Tien dogters wat enduit volgehou het

    Tien dogters wat enduit volgehou het Irene Howat

    R138.00 R70.00
    Add to cart
  • Sale! n Hart vir Verlorenes

    n Hart vir Verlorenes Brain H.Cosby

    R138.00 R70.00
    Add to cart
  • Sale! Reddings -aksie in die nag

    Reddings -aksie in die nag Kay Walsh

    R138.00 R70.00
    Add to cart
  • Sale! Tien seuns wat 'n verskil gemaak het

    Tien seuns wat ‘n verskil gemaak het Irene Howat

    R138.00 R70.00
    Add to cart
Categories: Biografie, Biografie boeke vir kinders, Boeke vir kinders, Gedrukte boeke, Kinder materiaal, Literatuur
Loading...
  • Description
  • Reviews (0)

Description

Gladys Aylward

Gladys se lewe het genoeg avontuur, massas misterie en amper te veel opwinding gehad! Daar is nie baie sendelinge van wie se lewe ’n fliek gemaak is nie! Nie baie sendelinge was spioene nie! Nie baie sendelinge het 100 kinders uit ’n oorlog-geteiserde gebied gered nie! Gladys het aldire gedoen!

Sy het op eie houtjie China toe gereis omdat sy geglo het die Here stuur haar soontoe. By haar het sy net twee tasse gehad saam met n teepotjie, en aan die habdvatsels ’n pannetjie vasgebind. Gladys is amper gevange geneem deur Russiese soldate en moes in die stikdonker van die nag ontsnap met die hulp van ’n geheimsinnige vrou.Toe Galdys uiteindelik in China aangekom het , was dit net die begin van al haar avonture. Daar was oerloe , spioenasie , romanse en hartseer , en ’n lang , lang tog na vryheid toe. Op die ou end het dit min geskeel watter probleme opgeduik het, Gladys het geweet dat die Here altyd in beheer was , en geen berg sou te hoog wees om te oorkom nie. Die Here was nog altyd by haar.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Geen Berg te Hoog nie Myrna R Grant” Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

WhatsApp chat