Home / Other Languages / Afrikaans Christen Media / Kinder materiaal / Boeke vir kinders / Biografie boeke vir kinders / Lig in Lisuland Irene Howat
Christian Books
R0.00 Cart
  • Home
  • Literature
  • Children Material
  • DVDs
  • Music
  • Apparel and Gifts
  • Other Languages
  • Gift Vouchers
Menu
  • Home
  • Literature
  • Children Material
  • DVDs
  • Music
  • Apparel and Gifts
  • Other Languages
  • Gift Vouchers

Lig in Lisuland Irene Howat

KORT BESKRYWING

As jy met jou eie probleme en moeilikhede worstel, lees gerus die verhaal van Isobel se lewe en ontdek hoe die Here aan haar vrede en sterkte gegee het.

payment gauranteed safe
Loading...
Lig in Lisuland

R138.00 R70.00

Related products

  • Sale! 'n Vlam in die Hare en 'n vlam in die Hart

    ‘n Vlam in die Hare en ‘n vlam in die Hart Catherine Mackenzie

    R138.00 R70.00
    Add to cart
  • Sale! Tien seuns wat die wereld verander het

    Tien seuns wat die wereld verander het

    R138.00 R70.00
    Add to cart
  • Sale! Skoene vir jou -met Liefde

    Skoene vir jou -met Liefde Paul Brand Lucille Travis

    R138.00 R70.00
    Add to cart
  • Sale! Tien dogters wat enduit volgehou het

    Tien dogters wat enduit volgehou het Irene Howat

    R138.00 R70.00
    Add to cart
Categories: Biografie, Biografie boeke vir kinders, Boeke vir kinders, Gedrukte boeke, Kinder materiaal, Literatuur
Loading...
  • Description
  • Reviews (0)

Description

Isobel Kuhn

Isobel Kuhn het as ’n jong student baie vra gehad en ook getwyfel. Sy het besluit sy sal ophou bybel lees en het op ’n plek gekom dat dit nie meer vir haar die moeitewerd was om te lewe nie. Al wat sy kon doen was om te pleit vir hulp van ’n God wat sy nie eers seker was bestaan het nie. “Here , het sy gefluiter, “as daar ’n Here is , as U vir my bewys dat U werklik bestaan , en as U vir my vrede gee, sal ek my hele lewe vir U gee. Ek sal enige iets doen wat U van my vra, gaan waarheen U my stuur en U my lewe lank gehoorsaam.”

 

Dit was die keerpunt, en van toe af het Isobel se lewe verander-van ’n lewe van vertwyfeling , na een van vertroue op God. En die Here het aan haar ’n ware passie vir die lewe gegee. Hierdie passie het haar selfs na ’n ander kontinent toe geneem-na Asie toe en na die Lisu mense toe. Dit was Isobel se hoop en begeerte dat hierdie mense die lewe en die liefde sou ontdek wat sy in die Here Jesus ontdek het.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Lig in Lisuland Irene Howat” Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

WhatsApp chat