Home / Other Languages / Afrikaans Christen Media / Kinder materiaal / Boeke vir kinders / Biografie boeke vir kinders / Met die Swaard van die Gees Catherine Mackenzie
Christian Books
R0.00 Cart
  • Home
  • Literature
  • Children Material
  • DVDs
  • Music
  • Apparel and Gifts
  • Other Languages
  • Gift Vouchers
Menu
  • Home
  • Literature
  • Children Material
  • DVDs
  • Music
  • Apparel and Gifts
  • Other Languages
  • Gift Vouchers

Met die Swaard van die Gees Catherine Mackenzie

KORT BESKRYWING

Die man wat soos ‘n  soldaat die vas gestaan het in sy oortuigings van God se woord.

payment gauranteed safe
Loading...
Met die Swaard van die Gees

R138.00 R70.00

Related products

  • Sale! n Hart vir Verlorenes

    n Hart vir Verlorenes Brain H.Cosby

    R138.00 R70.00
    Add to cart
  • Sale! Die man wat nie gestuit kon word nie-John Welch

    Die man wat nie gestuit kon word nie-John Welch Ethel Barrett

    R138.00 R70.00
    Add to cart
  • Sale! Reddings -aksie in die nag

    Reddings -aksie in die nag Kay Walsh

    R138.00 R70.00
    Add to cart
  • Sale! Skoene vir jou -met Liefde

    Skoene vir jou -met Liefde Paul Brand Lucille Travis

    R138.00 R70.00
    Add to cart
Categories: Biografie, Biografie boeke vir kinders, Boeke vir kinders, Gedrukte boeke, Kinder materiaal, Literatuur
Loading...
  • Description
  • Reviews (0)

Description

John Knox

Skotland en die hele werld is baie aan John Knox verskuldig. Hy het sy lewe deurgebring met die swaar in een hand en ’n Bybel in die ander. En hy was nie bang om enige van die twee te gebruik nie. Terwyl hy een of ander gevaar beveg het , het hy dikwels gevind dat nog een aan die kom was.

Hy was ’n lyfwag voordat hy ’n prediker geword het , en na ’n venynige geveg by ’n kasteel , was hy gevange geneem as ’n galeislaaf op ’n Franse fregat. So het Knox baie maande as ’n oorlogsmisdadiger deurgebring voordat hy uiteindelik vir ’n ander stryd vrygelaat was. Toe het hy die Swaard van God se Woord opgeneem en vir sy landgenote se gedagtes en siele begin veg.

John Knox het altyd bankvas by sy oortuigings gestaan beide wat die Bybel en die politiek betref. Hy was oortuig dat mense vry moes wees om te praat , te leer en te lewe.

John het egter geweet dat ware vryheid alleen moontlik was waar die Woord van die Here gepreek word.

Daarom was hy vasbeslote om juis dit te doen, al het hy hom die teenstand van baie op die hals gehaal, selfs ook van Mary Queen of Scots.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Met die Swaard van die Gees Catherine Mackenzie” Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

WhatsApp chat