Home / Other Languages / Afrikaans Christen Media / Kinder materiaal / Boeke vir kinders / Biografie boeke vir kinders / Tien dogters wat enduit volgehou het Irene Howat
Christian Books
R0.00 Cart
  • Home
  • Literature
  • Children Material
  • DVDs
  • Music
  • Apparel and Gifts
  • Other Languages
  • Gift Vouchers
Menu
  • Home
  • Literature
  • Children Material
  • DVDs
  • Music
  • Apparel and Gifts
  • Other Languages
  • Gift Vouchers

Tien dogters wat enduit volgehou het Irene Howat

Kort Beskrywing

Die boek bevat Blandina , Perpetua , Lady Grey , Anne Askew , Lysken Dirks , Marion Harvey , Margret Wilson , Judith Weinberg , Betty Stam en Esther John

payment gauranteed safe
Loading...
Tien dogters wat enduit volgehou het

R138.00 R70.00

Related products

  • Sale! Tien dogters wat met hulle talente gewoeker het

    Tien dogters wat met hulle talente gewoeker het Irene Howat

    R138.00 R70.00
    Add to cart
  • Sale! Die Vryheidsvegter

    Die Vryheidsvegter Derick Bingham

    R138.00 R70.00
    Add to cart
  • Sale! Na die duisternis-Lig

    Na die duisternis-Lig Catherine Mackenzie

    R138.00 R70.00
    Add to cart
  • Sale! Huis Godsdiens

    Huis Godsdiens Francois Carr

    R92.00 R40.00
    Add to cart
Categories: Biografie, Biografie boeke vir kinders, Boeke vir kinders, Gedrukte boeke, Kinder materiaal, Literatuur
Loading...
  • Description
  • Reviews (0)

Description

Sal jy enduit volhou?

Hierdie tien dogters het grootgeword om vroue te wees wat enduit volgehou het. Hulle het die regte pad gekies en nie die maklikste pad nie. Blandina het ’n Christen geword, en toe ’n martelaar. Perpetua het haar babatjie afgegee voordat sy in die amfiteater gesterf het. Lady Grey het gedoen soos wat beveel is, maar wou nie die Here Jesus verloen nie. Anne Askew het haar huis verloor, maar nooit haar geloof nie . Lysken Dirks het haar man baie liefgehad , maar sy het Jesus bo alles liefgehad. Marion Harvey het Christus ontdek , en hom tot die dood toe gevolg. Margret Wilson was ’n voortvlugtige vir Jesus,maar het enduit vir die Here opgestaan. Judith Weinberg het die Here liefgehad,al het dit haar lewe gekos. Betty Stam het gevaar in die oe gekyk en vir Jesus gelewe. Esther John het haar lewe vir Jesus gegee en vir hom gesterf.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Tien dogters wat enduit volgehou het Irene Howat” Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

WhatsApp chat