Description
Sal jy graag ’n verskil wil maak?
Dit is wat hierdie tien dogters gedoen het toe hulle groot geword het-Susannah se kinders het hulle land verander ; Monika se seun het die kerk verander ; Ann se romanse het Burma van die liefde van Jesus vertel; Edith is gebruik om ’n kontinent te verander; Katharina het uit verdrukking ontsnap en haar wereld verander; Susannah het na ’n prediker geluister en self die Evangelie gepubliseer ; Bethan het ’n dokter ontmoet en toe gehelp om mense se siele heel te maak; Maria het haar ouers verloor , maar Sjina gevind ; Sabina is in die tronk gegooi vir haar geloof , maar toe geveg om ander Christene te bevry Ruth het haar lewe in Sjina begin , maar die Here het haar uiteindelik om die wereld geneem met sy boodskap.
Reviews
There are no reviews yet.